Vlakwater – Winterbach, Ingrid

R400,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780798170475
Report Abuse

Die kunstenaar Niek Steyn bevriend Marthinus Beukes na die se vark in Niek se tuin beland. Niek se loseerder verdwyn spoorloos en ’n welaf kunstenaar maak ’n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf ’n vrou met ’n haaslip ’n kunsmonografie en is ooggetuie van ’n moord. Kort hierna nader ’n holwangkerel haar met ’n vreemde voorstel.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top