Kouefront – Emile Joubert

R125,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780799338959 Category:
Report Abuse

Die deurlopende tema in hierdie tien verhale is verwondering: met die landskappe van Suid-Afrika Noord-Amerika en Frankryk; oor die reuse rob wat op onverklaarbare wyse op n Kaapstadse strand uitgespoel het; met die smaak van n geheimsinnige sampioen wat iewers in Frankryk groei.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top