Dis n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil n geblaf. Boel en Dolla die twee honde het wakker geword en sit met hul ore gespits. Hulle het iets in die bossies gehoor …