1 Recce. Een van die skerpste veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die manne was superfiks en bomenslik taai. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies.