Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal se sys te klein om te help bessies soek en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word.