Lank gelede het Mamma Eend op ’n pragtige plaas gebly. Onder ’n bos naby die rivier het Mamma Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit die doppe maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. ’n Paar dae later broei daar uiteindelik ’n groot lelike eendjie uit. “Jy’s nie ’n eend nie!†roep Mamma Eend uit.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Cambridge International AS & A Level Art & Design Students Book – Alan Parsons
R320,00 Add to basket