’n Boek oor n unieke stuk geskiedenis wat hom tydens die Eerste Wereldoorlog afgespeel het: ’n onafhanklike vegeenheid binne die Duitse Imperiale Koloniale Troepe wat die Rebellie in Suid-Afrika ondersteun het deur teen die Unie-Verdedigingsmag te veg.








