Brent is in graad tien. Hys gewild. Hy speel rugby. Hy het soort van n meisie. En hy is gay. Nog nooit tevore is daar so openlik eerlik sensitief en op die man af in n Afrikaanse tienerboek geskryf oor n seun se stryd om vrede te maak met sy homoseksualiteit nie.








