My ouma is ‘n rock-ster – Jaco Jacobs

R208,00

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ‘n rooi sportmotor aangeskaf!

SKU: 9780799350845 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top