Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is die avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op n smal bruggie terwyl daar n voertuig van voor kom.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
- Uncategorized
Oxford successful English CAPS: Gr 1: Learner’s book – Daphne Paizee
R118,00 Add to basket - African History & Politics
Nonnie De La Rey: Pionier van die Wes-Transvaal, 1856-1923 – Rowan, Zelda
R250,00 Add to basket