101 Bakgat maniere om te lewe en sterwe – R.R. Ryger

R190,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780795800689 Category:
Report Abuse

Twee verhale in een vertel in Ryger se eiesoortige wegholtrein-manier. Soms skokkend soms bisar soms histeries snaaks … nooit vervelig nie. Dit is die stem van die skrywer wat al deur skrywer/dramaturg Harry Kalmer die meester van die moderne Afrikaanse kortboek genoem is.

Vendor Information

Product Enquiry

Shopping Basket
Scroll to Top