Met sy heel eerste verskyning op televisie as hoerskool-laaitie het Rian van Heerden reeds die volk die josie ingemaak. Sedertdien het hy dikwels koerantvoorblaaie gehaal – en is telkens afgedank! – vir sy omstrede uitlatings. In die boek skryf hy onbeskaamd oor al die goed wat mense meen hy eerder nie moes gese het nie.
Biographies & Memoirs
16 Dinge wat Ek Nie Moes Sê Nie – Van Heerden, Rian
R260,00
Availability: 1 in stock
Report AbuseVendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Religion the Destroyer of Common Sense and Logic – C.P. Cornelius
R399,00 Add to basket -
Law & Criminology
South African Criminal Law and Procedure: Volume I – J.M. Burchell
R1718,00 Add to basket