Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.
Uncategorized
Alles-in-een klankeboek vir leerders : Vlak 2 – AFR-GR2
R137,00
Availability: 1 in stock
Report AbuseVendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
African History & Politics
Imperiale somer: Suid-Afrika tussen oorlog en unie 1902-1910 – Karel Schoeman
R420,00 Add to basket -
Business Studies & Economics
Oxford successful economics CAPS: Gr 10: Learner’s book – E. Basson
R270,00 Add to basket