Antjie Krog: ‘n Ondersoekte lewe – Louise Viljoen (editor)
Antjie Krog: ‘n Ondersoekte lewe – Louise Viljoen (editor)
R352,00
Hierdie publikasie is die sestiende in ‘n reeks aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die reeks bring hulde aan skrywers met die Hertzogprys bekroon is en oor dekades heen Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hul werk verryk het. Inhoudsopgawe “Woede is eindlik altyd aanwesigâ€, Alfred Schaffer in gesprek met Antjie Krog “Die ‘verruklike afhankelijkheid van taal’: Antjie Krog en ‘n loopbaan in taal†– Louise Viljoen “Vergestaltings van die outobiografiese spreker in Antjie Krog se Lady Anne†– Ihette Senekal “Amor mundi: Antjie Krog en Hannah Arendt se liefde vir die wêreld – oordeel, versoening en saamleef†– Karin van Marle “Postkoloniale satire in enkele gedigte deur Antjie Krog en Romenlda Kamfer†– Jacobien van Niekerk “‘Geen vlerke stut meer …’: geselekteerde gedikte in Antjie Krog se Mede-wete gelees as outbiografiese postsekulêre laatwerk†– Marlies Taljard “op ‘n derderangse verhoog vol swape en gierende grapjasse†– Danie Stander “Interverbondenheid in Antjie Krog se gedigte vir kinders oor feetjies en fynbos†– Andries Visagie.
Availability: 4 in stock
Report AbuseVendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Computer Science & IT
Succeeding in Business with Microsoft Office Excel 2007 – Debra Gross
R349,50 Add to basket -
Business Studies & Economics
Via Afrika besigheidstudies CAPS: Gr 12: Learners book – P. Bean
R286,90 Add to basket -
Uncategorized
Oxford umkhanyo: Gr 2: Learners book: Home language – J. Mahlangu
R127,00 Add to basket