Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
R209,00
‘n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix die druide se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie – of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie.
Availability: 2 in stock
Report Abuse