Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Geheime van die Wilde Woud – Dragt, Tonke (vert. deur Daniel Hugo)
R350,00 Add to basket -
Uncategorized
Eerste Leesboeke: Myne myne myne\! Sê die ystervark – Alex English
R65,00 Add to basket