Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Lekkerbek: Gr 9: Werkboek – Afrikaans 2de 3de Taal Boek 7 – A. Coetzee
R178,50 Add to basket -
Uncategorized
Om die Aarde Aan te Haal en Ander Gedigte – C. Janse van Rensburg
R165,00 Add to basket