Bertie Blikbrein – Jaco Jacobs

R253,00

Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte egte robot! Bertie Blikbrein kan praat somme doen en selfs grappies vertel.

Availability: 6 in stock

SKU: 9780799351194 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top