Bertie Blikbrein – Jaco Jacobs
Uncategorized
Bertie Blikbrein – Jaco Jacobs
R253,00
Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte egte robot! Bertie Blikbrein kan praat somme doen en selfs grappies vertel.
Availability: 6 in stock
Report AbuseVendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Vandag is ek ’n windlawaai – De Vos, Philip (ill. deur Piet Grobler)
R160,00 Add to basket -
Teacher’s Guides
Via Afrika wiskundige geletterdheid: Gr 11: Onderwysersgids – M. Bali
R258,90 Add to basket -
Teacher’s Guides
Clever keeping maths simple: Gr 9: Teachers guide – MATHS-GR9
R531,00 Add to basket