Bertie Blikbrein – Jaco Jacobs
Uncategorized
Bertie Blikbrein – Jaco Jacobs
R253,00
Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte egte robot! Bertie Blikbrein kan praat somme doen en selfs grappies vertel.
Availability: 6 in stock
Report AbuseVendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
African Literature
Wonderdade Van Staal Burger En Ander Stories – Fanus Rautenbach
R180,00 Add to basket -
African History & Politics
Waarom die Boere die oorlog verloor het – SCHOLTZ,L
R195,00 Add to basket