Best Books eksamenhulp: Graad 9 taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Alta Engelbrecht

R218,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781776071883 Category:
Report Abuse

Hierdie oefenboek sal jou taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis (van woordsoorte klankleer en sinsleer tot betekenisleer) verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top