BLASJAN & DIE BLOU KITAAR – KOMBUIS,K

R177,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781485900481 Category:
Report Abuse

Sebastian of Basjan beskou homself as ’n ‘verloorder’ en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad na ’n sorgvrye grootword op ’n plaas.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top