Botanicum – Kathy Willis

R495,00

Botanicum is ’n pragtige volkleur boek wat ’n hele klomp raaisels om plante onthul. Hoe het die eerste plante gelyk? Wanneer het die eerste woude gevorm? Wanneer het plante begin blomme dra? Watter plante is die grootste kleinste vreemdste seldsaamste lelikste en stinkste op aarde?

Availability: 2 in stock

SKU: 9781485307945 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top