Breuk Onder Die Uile: Boek 3 – Cor Dirks

R180,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781869194505 Category:
Report Abuse

Wat niemand ooit sou glo nie het toe wel gebeur: n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek het. Met krieket kan hy en Philip nog saam speel sonder om werklik saam te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen en daardie belangrike naelbyterwedstryd teen Excelsior aan.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top