Broers in die stryd – Chris Schoeman

R230,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781770223417 Category:
Report Abuse

Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en n soeke na avontuur.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top