Clover gunsteling Suid-Afrikaanse kos – CLOVERSA

R140,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780799382792 Category:
Report Abuse

Suid-Afrika is n smeltkroes van kulture en nerens is dit meer duidelik as in die interessante verskeidenheid tradisionele kosgunstelinge nie. Met Clover Tradisionele Suid-Afrikaanse Gunstelinge deel ons iets van alles – soos Bunny Chow romerige marog Smoorsnoek Soetsuur lewer Vetkoek Isidudu Mashonza Wildspastei en Botterhoender.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top