Die Ding Tussen Mans en Vroue – Breytenbach, Kerneels

R160,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780798150729 Category:
Report Abuse

n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot die wat jou ouma dalk sal laat bloos. Elke grap is egter sorgvuldig uitgekies om lesers en hul vriende lekker te laat lag.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top