Die Dorslandtrek 1874-1881 – Nicol Stassen

R1100,00

Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so ‘n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek. Die populere reisverhaalskrywer Lawrence Green het dit byvoorbeeld beskryf as “the most painful chapter in the whole history of the Afrikaner race”.

Availability: 1 in stock

SKU: 9781485301059 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top