Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Dictionaries
Longman Active Study Dictionary 5th Edition CD-ROM Pack – LONGMAN
R599,00 Add to basket -
Uncategorized
Lekkerbek: Gr 6: Werkboek – Afrikaans 2de 3de Taal Boek 4 – A. Coetzee
R135,00 Add to basket