Die perfekte brander en ander verhale – VERMAAK,A

R253,00

Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed twyfel en uitdagings van jonk wees. Stories wat jou sal laat glimlag of ‘n traan laat wegvee. Stories wat weet hoe dit voel om sestien te wees. Hierdie versameling bevat 28 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans.

Availability: 1 in stock

SKU: 9780799383805 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top