In die derde aflewering van die fantasieverhaalreeks val nog meer van die legkaartstukke vir die vier nuwe Bewakers in plek. Kali-hulle reis terug in tyd en ontmoet haar Hugenote-voorouers. Die skoolvakansie kom nader en die Bewakers moet Italie toe reis terwyl Zak alleen agterbly. Sal Kali ooit haar Bewaker-geheim met hom kan deel?
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
African Literature
Mooiste meisie van Genua, Die – Pfeijffer, Ilja Leonard (vert. deur Fanie Olivier)
R300,00 Add to basket -
Business Studies & Economics
Bladsak eerste addisionele taal (KABV): Gr 12: Leerdersboek – AFR-GR12
R337,00 Add to basket