Die potlooddief en die engel is n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie wat met groot sukses voorgeskryf is net sulke prettige leesstof is.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!