Die Seun Van God – Rick Warren

R100,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781431612451 Category:
Report Abuse

Die heel belangrikste ding wat jy met jou lewe kan doen is om tyd deur te bring om Jesus te leer ken. Kom reis in ses studies saam met Rick Warren deur Jesus se lewe en ontdek watter impak sy lewe op jou lewe en lewensdoel het. Hierdie Bybelstudie is gebaseer op die fliek Die Seun van God en bied ook hulpmiddels vir kleingroepe.

Vendor Information

Product Enquiry

Shopping Basket
Scroll to Top