Die Swart Kat slaan neer – Chris Sasner

R150,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781869196912 Category:
Report Abuse

Soos ’n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van ’n mamba geruisloser as ’n arend en so sterk soos ’n bees! In hierdie reeks avonture kruis hy swaarde met ’n sluwe klouterdief kunsdiewe en ’n gewetenlose terroris.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top