Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is die avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op n smal bruggie terwyl daar n voertuig van voor kom.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Via Afrika tegnologie CAPS: Gr 8: Leerdersboek – R.R. Gildenhuys
R199,00 Add to basket -
Uncategorized
Study & Master Mathematics Learners Book Learners Book – MATHS-GR2
R151,00 Add to basket