Die verevrou – VANTONDER,J

R320,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780798170505 Category:
Report Abuse

Liora word groot op n magiese volstruisplaas met n pluimery in Algerie. Maar onrus bou op in die land en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. Na jare in Parys kom Liora in die Klein-Karoo aan op soek na haar oom Moshe. Haar lewe word opnuut omgedop en weer nes in haar jeug le daar n grens voor haar wat sy moet oor.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top