Met hierdie bundel sluit Marais aan by sy bundel Aves wat uitsluitlik oor voels gehandel het maar in Diorama val die klem op diere. In ’n aantal gedigte kom aktuele kwessies soos grondhervorming en plaasaanvalle en die soms skreiende gevolge daarvan aan die bod.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!