Dors – Marinda van Zyl

R310,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780624084365
Report Abuse

In 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van die Krokodil- en Maricoriviere aan met die idee om na Damaraland te trek. Om daar te kom moet hulle ’n stuk waterlose Kalahari bekend as die Dors oorsteek. Maar die magstryd tussen die voormanne van elke groep laat die trek op n ramp afstuur.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top