Eerste Leesboeke: Jim en die groot vis – Clare Helen Welsh

R49,90

Availability: 1 in stock

SKU: 9781928446149 Category:
Report Abuse

Jim wil n vis in sy net vang maar al wat hy kry is skoene en kouse. Dan is daar nog die meeu wat aanhou pla ook! Gaan hy ooit n groot vis vang? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top