Ek, Anna van Wyk is in 1984 geskryf vir die ATKV-kampustoneel – ’n werkswinkel vir die daarstelling van nuwe, vollengte Afrikaanse toneelmatige dramas – en in 1984 opgevoer deur die Dramadepartement van die Potchefstroomse Universiteit vir CHO. In hierdie tweede hersiene uitgawe het Fourie die teks verder verfyn. Sprankelende dialoog en buitengewone toneelomstandighede maak van hierdie teks ook ’n boeiende leeservaring. Akteurs onderbreek hulle rolle om as persone kommentaar te lewer op die karakter wat hulle vertolk en die regisseur, beligtingstegnikus en gehoor word as persone by die toneel betrek. Sodoende raak ook die leser by die visuele en sigbare prosesse van drama betrokke. So ’n teaterstuk kan maklik in abstraksie en teorie verval. Anna van Wyk se verhaal is egter hoogs toeganklik en onmiskenbaar Suid-Afrikaans.
As this is your own product, the "Add to Cart" button has been removed. Please visit as a guest to view it.
Vendor Information
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Groot drukkie-boek, Die – Van Genechten, Guido (vert. deur Shané Kleyn)
R154,00 Add to basket