Die ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 ’n welkome aanvulling gekry. Liedjies wat die afgelope 40 jaar in Afrikaanse musiek geblom het kry plek in die nuwe Volume II. Hierdie nuwe sangbundel maak plek vir 400 liedjies wat geskryf en gesing is sedert die vorige uitgawe van 1979.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Engineering & Technology
Introduction to Estimating for Construction – Brian Greenhalgh
R350,00 Add to basket -
Teacher’s Guides
Oxford successful technology CAPS: Gr 8: Teachers book – TECH-GR8
R229,00 Add to basket