Handelsryk in die Ooste is die tweede deel van n vyfdelige reeks oor vroee Europese vestiging aan die Kaap. In die deel beskryf Karel Schoeman die totstandkoming en bestuur van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se uitgebreide handelsnetwerk in die gebied van die Indiese Oseaan gedurende die sewentiende eeu.
African History & Politics
Handelsryk in Die Ooste: Deel 2 – Karel Schoeman
R385,00
Availability: 1 in stock
Report AbuseVendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Natural Sciences
Fundamentals of General Organic and Biological Chemistry in SI Units – John E. McMurry
R1549,50 Add to basket -
Uncategorized
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vandag: Graad 8: Leerderboek – J. Bantjes
R218,00 Add to basket