In Die soete dwaling ontmoet dr. Dairus Deetlefs vir Sylvia Saunders in Londen. Gaan Madel haar jeugliefde slegs tydelik agterlaat in Seisoen van die skimmelson? ’n Ontmoeting met ’n vreemdeling verander dr. Bernard Linde se lewe in Anderkant die vloedwaters. En in n Vrou vir Ver-en-Naby moet Laura Krause kies tussen die hede en die verlede.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Engineering & Technology
Essentials of Chemical Reaction Engineering – H. Fogler
R4094,50 Add to basket -
Fauna & Flora
Mind-altering and poisonous plants of the world – Ben-Erik van Wyk
R440,00 Add to basket