Jasper in die koshuis: Boek 9 – C.F. Beyers-Boshoff

R140,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9781485303909 Category:
Report Abuse

Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die negende titel in die reeks. Jasper moet in die koshuis bly terwyl sy ouers oorsee reis. Dit voel of sy vlerke geknip is: Skielik moet hy op spesifieke tye eet huiswerk doen en gaan slaap. Hy moet selfs sy eie bed opmaak.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top