Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die negende titel in die reeks. Jasper moet in die koshuis bly terwyl sy ouers oorsee reis. Dit voel of sy vlerke geknip is: Skielik moet hy op spesifieke tye eet huiswerk doen en gaan slaap. Hy moet selfs sy eie bed opmaak.
Uncategorized
Jasper in die koshuis: Boek 9 – C.F. Beyers-Boshoff
R140,00
Availability: 1 in stock
Report AbuseVendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Sanri Steyn: Die vampiere van vlermuishoogte: Boek 7 – Theresa van Baalen
R135,00 Add to basket -
Uncategorized
Wisk Geletterdheid Onderwysersgids NCAPS: Grade 11 – MATHSLIT-GR11
R190,00 Add to basket -
Travel & Adventure
The Rough Guide to Thailands Beaches and Islands – Rough Guides
R242,00 Add to basket