In hierdie bundel loop die skrywer op sy kinderspore terug na die dorre Kalahari soos dit in die 1930s daaruit gesien het en word verskeie gebeure en emosies weer opgeroep: n lieflinghond wat in die duinestrate agterbly n verharde pa ontbering en uiteindelik: liefde.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Bullebakke, Die Episode 6 – Blabey, Aaron (vert. deur Kobus Geldenhuys)
R150,00 Add to basket -
Uncategorized
New All-In-One: Maths Made Fun in Grade 3 Workbook: Grade 3 – MATHS-GR3
R154,00 Add to basket