KAPT ONDERBROEK 3 KOELBLOEDIGE KOSTANNIE – PILKEY,D

R195,00

Availability: 1 in stock

SKU: 9780798184267 Category:
Report Abuse

George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer n poets of twee gebak. Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk! Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top