Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Toe Kyle n nuwe selfoon kry laai hy app af wat belowe om jou onsigbaar te maak\! Dan verander Kyle in n superheld: Kaptein Verdwyn\! En dis tyd om die boelie n les te leer …
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Uncategorized
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vandag: Graad 7: Leerderboek – J. Bantjes
R193,00 Add to basket