Klapper die drakie is opgewonde: Dis ’n belangrike dag\! Hy gaan vandag die eerste keer skool toe. Op pad soontoe ontmoet hy vir Oskar ’n vreetdrakie wie se ouers dink dis tyd mors om skool toe te gaan. Klapper kry Oskar jammer want Oskar wil graag leer skryf.
Uncategorized
Klapper die drakie gaan skool toe – Ingo Siegner
R135,00
Availability: 1 in stock
Report AbuseVendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!