Klein wit vissie is so bly – Guido van Genechten

R127,00

Kort sinnetjies en eenvoudige woordeskat help om voorsetsels op ’n speelse manier te verken. Klein wit vissie is so bly! Sy mamma kom hom haal! Nou moet hy sy nuwe maats groet: Totsiens slakkie in die skulp! Totsiens padda op die rots! Tot more!

Availability: 1 in stock

SKU: 9781485300014 Category:
Report Abuse
Shopping Basket
Scroll to Top